Skip to content

Seasonal & Limited Edition Collections

 From Easter mission kits to Christmas Elf bundles and meaningful gift boxes — these seasonal collections are made in limited quantities, so keep an eye on what's available. .

Elfiedal — Die 24-Dae Magiese Kersfees-Avontuur

Maak vanjaar se aftel na Kersfees 'n onvergeetlike avontuur! Elfiedal is meer as net 'n Kersfeeskalender — dit is 24 dae van pure Kersfeesgees, samewees en liefde. Geskep in ons eie moedertaal om vir jou kleingoed kosbare herinneringe te bou wat 'n lewe lank sal hou. 💳 Gerieflike Afbetalingsplan: Ons verstaan dat die einde van die jaar besig en duur kan wees. Daarom bied ons 'n gerieflike afbetalingsplan van 3 maandelikse betalings aan sodat elke gesin die magie kan beleef! ⚠️ Let wel: Beperkte voorraad beskikbaar. Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom!

Vanaf R360/per boks

Elke Boks Sluit In:

  • 📖 Elfiedal-storieboek: Lees elke dag 'n nuwe betowerende avontuur saam (beskikbaar in gedrukte of digitale formaat).
  • 🗺️ A3 Elfiedal-Kaart & Plakkers: Ontdek en plak elke dag die regte plakkers op die kaart om die storie lewendig te maak.
  • 🎁 Daglikse Verrassings: Maak elke dag se blokkie oop vir klein bederfies en opgewondenheid.
  • 💛 Vriendelikheidsuitdagings: Maak plek vir die ware betekenis van Kersfees met klein daadjies van omgee en liefde.
  • 📦 Kies die pakket wat by jou gesin pas:
  • Standaard Pakket (R360.00): Insluitend 24-dae kalenderboks, A3 kaart & daaglikse plakkers, Digitale Storieboek, en Vriendelikheidsuitdagings.
  • Premium Pakket (R480.00): Insluitend 24-dae kalenderboks, A3 kaart & daaglikse plakkers, Gedrukte Storieboek, Vriendelikheidsuitdagings, plus Sjokolade & klein verrassings!

Elf on the Shelf

Unike Elf on the Shelf Pakkette en byvoegings wat die Kersfeesgees sal laat gloei! ⚠️ Let wel: Beperkte voorraad beskikbaar. Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom!

Vanaf R360/per boks

Beskibare Pakkette:

  • Elf on the Shelf Aankoms-pakket (R100): Maak Elfie se koms vanjaar ekstra magies! Hierdie stel sluit 'n oulike bruin sak, 'n feestelike Kersfees-plakker, en 1 volledige uitrusting vir jou Elfie in om sy avontuur stylvol te begin. (Ekstra uitrustings beskikbaar teen R70 elk).
  • Elf on the Shelf Noodsaaklike Pakket (R60): Alles wat jy nodig het vir daaglikse Elfie-pret! Sluit 'n speelse "Elf Surveillance Cam" in, plus 'n gerieflike witbord en pen sodat Elfie elke nag vir die kleingoed geheime notas en boodskappe kan agterlaat.
  • 5 Dae Elf Streke-pakket (R95): Suiwer pret en humor! Bevat 5 dae se snaakse bykomstighede en benodigdhede wat jy kan gebruik om jou Elfie se vrolike streke lewendig te maak.
  • 5 Dae Elf Geloof-pakket (R80) :Fokus op die mooiste deel van die seisoen. Hierdie pakket bevat 5 dae se betekenisvolle bykomstighede wat jou kinders help om meer te leer van Jesus se liefde en die ware betekenis van Kersfees.
  • 5 Dae Elf "Magic" Pakket (R70): Bring die wonderwerk van Kersfees huistoe! Bevat 5 dae se maklike "Magic" bykomstighede om die magiese Kersfeesgees en Elfie se betowering regdeur die huis te behou.
  • 5 Dae Familie-bordspeletjiespakket (R80): Kwaliteit gesinstyd om die tafel! Bevat 5 verskillende, unieke bordspeletjies wat julle as gesin heerlik saam kan speel en geniet gedurende die feestyd.
  • 5 Dae Kuns-pakket (R100): Hou daardie klein handjies kreatief besig! Hierdie pakket bevat 5 dae se verskillende Kersfees-kunsbykomstighede en handwerkie-idees om die mooiste herinneringe te skep.
1-Aug-28-2026-06-37-01-8009-AM
2
3

Geloof - Heldin Boks

The Geloof Heroine Box — a meaningful gift for the woman who holds everything together.(this box was designed with love for Afrikaans-speaking women.) / Soms is die kragtigste vroue in ons lewe diegene wat in stilte die wêreld aanmekaar hou. Die ma wat altyd raad het, die vriendin wat sonder vrae instaan, of die suster wat jou geloof versterk wanneer jy dit die nodigste het.Sy is ’n Geloof-Heldin. En hierdie bederf-kis is spesiaal vir háár gemaak

R180/per box

Elke Boks Sluit In:

  • Hierdie is nie sommer net ’n boksie nie; dit is ’n erkenning van haar waarde.
  • ’n Oomblik van Stilte: Met ’n spesiale tee-sakkie en cappuccino vir daardie broodnodige "me-time"
  • ’n Boodskap van Hoop: Gepersonaliseerde kaartjies met Bybelverse wat haar herinner dat sy kosbaar en dapper is.
  • ’n Bederf vir die Dag: ’n Pragtige haarrekkie en sleutelhouer wat sy elke dag by haar kan dra.Of dit nou vir Moedersdag is, ’n verjaarsdag, of sommer net om te sê: "Ek sien jou, en ek waardeer jou,"
  • Hierdie kis sê dit alles sonder dat jy die woorde hoef te soek.
  • Klassieke Reeks vir die ouer dames beskikbaar
678519659_122119896147219983_6177318770416404975_n
669723011_122118537207219983_8934104495092859876_n (1)

Easter Mission Kit - Sold Out for 2026

Join the waitlist to be first to know when Easter 2027 kits open. [WhatsApp me to be added]. Recruitment for our Personalised Easter Detectives has officially opened. All missions will be delivered discreetly to protect the Easter Bunny's identity. No classified information will be compromised.

SOLD OUT:(

Each Agent Kit includes:

  • Custom Bunny Bucket
  • Personalised Name Badge
  • Secret Mission File
  • Sweet Starter Pack
  • Extra My Mamma surprises

Complete the below and we'll send your personalised invoice within 24 hours

Seasonal Bundles order form