Blom-Ponie Partytjie Paket
Vier 'n Dag op die Plaas met ons Eksklusiewe Blom-Ponie Pakket! Is jou dogtertjie gek na perde, maar hou sy ook van alles wat mooi en sag is? Hierdie unieke partytjie-stel kombineer die avontuur van die plaas met die elegansie van rose en sagte teksture. Dit is perfek vir 'n verjaarsdag wat beide rustiek en stylvol moet wees.
Paket Sluit In:
- 1 x Tema Tafeldoek
- 1 x Happy Banier
- 2 x Oranje en Bruin Ballonne
- 1 x Koek Topper en Kolwyntjie Toppers
- 10 x Kos naamplaatjies
- 10 x Bruin Perd Papier Borde
- 10 x Perske Perd Papierborde
- 10 x Hout Messe
- 10 x Hout Vurke
- 10 x Hout Lepels
- 10 x Tema Koppies
- 10 x Goue Stooitjies
- 20 x Tema Servette
- 10 x Verskillende Kleure Speel Sonbrille
- Pen die Ponie Se Stert Speletjie
- 1 x Watergat Bord vir die Koeldrank Stasie



